Mobi Groups
Download Free Apps & Games @ PHONEKY.com

100Poets - Topics
Create Your Own App Store

* 100Poets > Topics


Subject: EK WAG!
Replies: 0 Views: 524

oubaas 19.04.09 - 08:46am
EK WAG!
n Gedig deur Oubaas

Ek sit doelloos en tuur
Elke sekonde voel soos n uur
Binne my voel ek eensaam en verlore . . .

Ek hef my hande na bo
Daar is trane in my dowwe bruin oe
Ek voel dat liefde is my nie beskore . . .

Ek roep na my Hemelse Vader
Ai tog, ek wens Hy was nader
Ek roep benoud: Waar is U my Vader? . . .

Ek voel nutteloos en baie ouer
Skielik is daar n tere hand op my skouer
n Soete stem praat saggies met my . . .

Verskrik besef ek Jesus raak my aan
Ek vra hom waarheen my lewe gaan . . .
Hy se: Hier my kind, neem My hand . . .

Ek vra: Hoekom is liefde my nie beskore?
Hy se: My kind jy is nie in alleenheid gebore
Liefde sal jy wel eendag vind . . .

Angstig en opgewonde sit ek en wag
Ek kry n boodskap wat my laat glimlag
Ek besef dit kom van die een vir wie ek wag . . .
Dankie Jesus. Baie, baie dankie! Amen!

http://oubaas.wapgroups.com
*


* Reply
* 100Poets Forum


Search:
topics replies


* 100Poets

Create Your Own App Store

topTop
groupsGroups
mainProdigits

Create Your Own App Store